Laerskool Muldersdrift

Wie dit mag aangaan

KAMERA INSTALLASIE BY LAERSKOOL MULDERSDRIF DEUR WI-NET
ʼn Installasie van 82 kameras is deur Wi-Net gedoen by Laerskool Muldersdrif ons kan getuig van:

  • Professionele, netjiese werk verrig;
  • Bedagsaamheid t.o.v. die akademiese klasse gedurende die week – stil werk is gedoen tydens die week en oor naweke en na skool ure is werk verrig wat steurend sou wees;
  • Geen ontwrigting van enige aard is ervaar nie.
  • Alle werksareas is netjies gelaat en skoongemaak, skade aan pleisterwerk met bore is netjies herstel;
  • Die opstel van kameras op die skool se netwerk is baie professioneel en deeglik gedoen;
  • Die skool was ten alle tye op hoogte van die vordering van die installasie;
  • Opleiding t.o.v. kameras sisteem is in detail gedoen;
  • Wi-Net personeel is ten alle tye baie netjies geklee, uiters professioneel in hul kommunikasie en baie deeglik met die uitvoering van hul werk.
  • Laerskool Muldersdrif sal Wi-Net enige tyd aanbeveel en moedig and skole en instansies aan om van hul dienste gebruik te maak.

Die uwe

Herman Byleveld
Skoolhoof

Janru van Zyl
IT administrateur

Scroll to Top